Similar Posts
Nuusbrief – 9 Februarie 2020
VANOGGEND se diens word gelei deur ds Kobus Botha; Skriflesing: Efesiërs 1:15-23 Teksverse: Efesiërs 1:15-23 Voorafsang: Liedboek 334:1-4 Sang: Psalm 48:4,5 Skrifberyming 5-4:1,2 Psalm 31:3,4 Skrifberyming 15-1:1-4 VERGADERINGS Die finale finansiële state van ons Gemeente vir 2019 is pas van die ouditeure verkry. Die Finansiële Kommissie sal die Inkomste-en Uitgawestaat en ook die Balansstaat, ander…
Nuus uit Ons Gemeente – Sondag 24 Oktober 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons predikant, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Vooraf sang Psalm 93: 1 & 4 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 146: 1 & 3 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Matteus 22 & Romeine 13 Sang Liedboek 334: 1 tot 4 Gebed…
Nuusbrief – 31 Maart 2019
OGGENDDIENS Ds Kobus en gesin is vandag met verlof uitstedig en ons hulpdienspredikant, dr Frans de Bruyn sal DV vanoggend die erediens lei. Ons bedank hom daarvoor en bid hom en sr Petro die seën van die Here toe! Dag van Verootmoediging Klassis Potchefstroom het gehoor gegee aan ’n Art 66KO-versoek van die GK Virginia…
Nuusbrief – 29 Desember 2019
VANOGGEND SE EREDIENS word deur dr Frans de Bruyn waargeneem. Skriflesing: Jona 1 Teksverse: Jona 1:3a, 5c, 12a Jon 1:3 Maar Jona het klaargemaak om na Tarsis toe te vlug, weg van die Here af. Jona is af Joppe toe, en daar het hy ‘n skip gekry wat op vertrek was Tarsis toe. Hy het…
LIDMATE WAT GEDURENDE HIERDIE WEEK VERJAAR – 7 TOT 13 JUNIE 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Br Anton Klopper – 083 378 5950 8 Junie Br Jaco Kirstein snr – 082 881 4060 9 Junie Sr Janet Boshoff – 082 202 5950 11 Junie Sr Hettie Bezuidenhout – 082 785 8829 Br Bernard Marais – 082 770 6662 Oudling Gert…
Nuusbrief – 4 Augustus 2019
LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: I Kon 18:1-19 Teksverse: I Kon 18:1 1Na ‘n lang tyd, dit was omtrent drie jaar, het die woord van die Here tot Elia gekom en gesê: “Gaan na Agab toe. Moenie langer vir hom wegkruip nie. Ek wil dit weer in die land laat reën.” Voorafsang: Liedboek 577:1,2,3 Sang: Psalm 107:1,10…
