Similar Posts
LITURGIE VAN DIE HEILIGE NAGMAAL – Sondag 11 April 2021
Votum en Seëngroet Ons hulp is in die Naam van die Here wat hemel en aarde gemaak het, en getrou bly tot in ewigheid. Genade en vrede vir u van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste voor sy troon, en van Jesus Christus, die geloofwaardige getuie, die…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 6 tot 12 Desember 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Br Hannes Carstens – 064 498 2583 Br Andries J van Vuuren snr – 079 500 2216 Sr Ria Kruger – 082 855 5230 Br Bobby Patterson – 084 459 0124 7 Desember Sr Maureen Coetzee – 082 772 9082 9 Desember Br Jan…
Nuusbrief – 22 Maart 2020
EREDIENSTE OPGESKORT As gevolg van die gevaar om die Koronavirus op te doen, het die Kerkraad tydens ’n Spesiale vergadering op 18 Maart 2020 besluit dat daar tot en met 12 April 2020 geen dienste in ons kerkgebou gehou gaan word nie. Dis ’n baie hartseersaak en sekerlik vir baie lidmate ’n rare gebeurtenis, maar…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar
Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag: Diaken Rina Fourie -082 434 0997 Chris van der Linde jnr – 084 827 0446 30 Maart: br Koos Erasmus (072 865 2241) en sy dogter Carien( 071 232 8992) sr Hettie Fourie – 082 607 2407 1 April: br Frans Myburgh –…
TWEE EREDIENSTE VANAF SONDAG 21 FEBRUARIE 2021 !
Goeiedag broers en susters, Vanaf eerskomende Sondag (21 Feb 2021) hou ons twee eredienste. Eerste diens is om 08:30 vir gesinne sonder laerskoolkinders. Tweede diens is om 10:00 en katkisasie dan daarna. Hierdie reeling sal geld vir solank ons beperk is tot 50 mense per samekoms. U moet asb nog steeds u naam voor Saterdagmiddag…
Ons Nuusbrief 6 September 2026
https://www.gkbfnnoord.co.za/wp-content/uploads/2026/09/Ons-Nuusbrief-06-September-2026.pdf
