Similar Posts
Nuusbrief – 9 September 2018
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Vandag word die Voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Sakrament van die H Nagmaal gehou. Na die Nagmaalsdiens volgende Sondag, 16 September, word die gebruiklike en baie aangename Gemeente-ete in die kerksaal bedien. Die koste beloop R40 per volwassene en Hoërskool-jongmens en R20 vir Laerskool-kinders. Kleuters eet gratis. Teken…
Geliefde Oorlede ?
GELIEFDE OORLEDE ? Sluit aan by ‘n groep vir Bemoediging en Ondersteuning tydens die verlies van ‘n geliefde. Gesprekke met verskillende onderwerpe wat strek oor 13 weke. www.gkbfnnoord.co.za Begindatum: Sondag 16 Januarie 2022 vanaf 15h00 tot 17h00 Plek: Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Noord h/v Dealeweg & Kiplingstraat, Dan Pienaar, Bloemfontein. Koste: R195.00 vir die hele reeks…
Nuusbrief – Sondag 13 Mei 2018
ONS HET NOU OOK ’N FACEBOOK ! Facebook is die volgende uitbreiding van ons nuwe webblad. Die Nuusbrief, funksies, persoonlike nuuswaardighede, en selfs die preke is beskikbaar. Om hierdie fasiliteit suksesvol te maak, sal dit waardeer word indien lidmate die volgende skakel gebruik: https://www,facebookcom/gkbfnnoord/ of selfs by GK BFN noord op Facebook in te skakel. Sodra u dit…
Nuusbrief – 15 April 2018
Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week. Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 15 April: Sr Magda Brummer – 051 436 3193 16 April: Oudl Piet Knoester – 072 991 8882 Sr Carlia Venter – 071 412 3212 17 April: Sr Susan Kotzé – 083 469 5650 18 April: Br David Kleyn – 072 096…
Nuusbrief – 24 November 2019
LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Romeine 8:1-13 Teksverse: Romeine 8:9 Voorafsang: Liedboek 168:1,2,3 Sang: Liedboek 184:1-4 Skrifberyming 9-3:1,2 Psalm 119:39,40 Skrifberyming 14-2:1,2 KOLLEKTES Vandag se deurkollektes word vir die GKSA se Thusofonds afgesonder. Hierdie fonds help met die versorging van emeriti uit die jonger kerke (die voormalige Sinode Middellande en Klassis Capricorn). Volgende Sondag sal die deurkollektes…
