Similar Posts
Gemeente-ete – Sondag 11 April 2021
GEMEENTE-ETE Lidmate wat volgende Sondag na Nagmaal die Gemeente-ete wat om 11:30 begin, wil bywoon, moet asseblief voor Woensdag u naam by die skriba opgee of u naam vandag nog op die blou vorm wat in die voorportaal is, aanbring. Almal wat die ete wil bywoon moet asseblief u eie breekgoed en drinkgoed saambring. Breekgoed sluit in messegoed, borde, nageregbakkie, glase…
Potte en Spitte Dag 12 September 2026
https://www.gkbfnnoord.co.za/wp-content/uploads/2026/09/Potte-en-Spitte-Dag.pdf
Nuusbrief – 12 Mei 2019
KERMIS 2019 Nadat daar vir drie jaar weens verskeie redes nie ’n Kermis gehou is nie, het die Kerkraad verlede jaar besluit dat dit in 2019 weer moet plaasvind! Die datum is Saterdag 1 Junie vanaf 10:00 tot 14:00. Die volgende tafels word beplan: * Soptafel – Louwrens de Beer * Kerrie-en-Rys – Ester Botha…
Nuusbrief – Sondag 16 Mei 2021
Ds Kobus Botha (ons herder en leraar) gaan vanoggend die erediens lei. LITURGIE VANOGGEND Die HERE groet ons met Sy seen Lofsang Liedboek 203:1 tot 3 Ons Bely ons geloof Verootmoediging – Die wet Sang Psalm 130:2 & 3 Na gebed Liedboek 168:1 tot 3 Skriflesing: Mattheus 26:36-46 Teksverse: Mattheus 26:36-46 Slotsang Skrifberyming 10-2…
Nuusbrief – 20 Mei 2018
ONS HET OOK NOU ’N FACEBOOK Ter wille van lidmate wat nie verlede week se Nuusbrief gelees het nie, herhaal ons dié berig: Die volgende uitbreiding van ons nuwe webblad is die FACEBOOK-fasiliteit. Die Nuusbrief, funksies, persoonlike nuuswaardighede en die preke is beskikbaar. Om hierdie fasiliteit suksesvol te maak, sal dit waardeer word indien lidmate…
