Similar Posts
Nuusbrief – 25 Mei 2019
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Nagmaal word DV op Sondag 9 Junie gevier. Na afloop van die diens gaan die gebruiklike en aangename Gemeente-ete om 11:30 in die kerksaal begin wat deur srs Charlene Klopper en Mareli Venter en hul helpers aangebied gaan word. Ons sê noual vir hulle baie dankie daarvoor!!. Dit kos steeds R40 per…
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 19 September 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordie erediens begin: Liedboek 168: 1 tot 3 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 100: 1 tot 4 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Hebreërs 10: 19 tot 25 & Romeine 13:8 tot 14…
Nuusbrief – 8 April 2018
Weens tegniese probleme kon hierdie Nuusbrief nie betyds beskikbaar wees nie ! VERJAARSDAE Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week. Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 09 April: Sr Karen Ehlers – 071 388 2590 Sr Minke Pretorius – 083 310 1532 Sr Rina-Maria Schepers – 079 186 1358 10 April: Sr Helet…
Nuusbrief – 25 November 2018
VOLGENDE TWEE SONDAE SE EREDIENSTE Ds Kobus sal vanoggend en vanaand die eredienste hier lei. Volgende Sondag en ook die 9de Desember is hulle met verlof uitstedig. Die erediens volgende Sondagoggend sal DV waarge-neem word deur prof Johan Janse van Rensburg wat ook al ’n ou bekende by ons is en na wie ons baie…
Nuusbrief – 5 Augustus 2018
LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Johannes 11:17-44 Teksverse: Johannes 11:21,32,37 21‘En Martha sê vir Jesus: Here, as U hier gewees het, sou my broer nie gesterf het nie. ‘ 32En toe Maria kom waar Jesus was en Hom sien, val sy aan sy voete neer en sê vir Hom: Here, as U hier gewees het, sou my…
