Similar Posts
Nuusbrief – 25 November 2018
VOLGENDE TWEE SONDAE SE EREDIENSTE Ds Kobus sal vanoggend en vanaand die eredienste hier lei. Volgende Sondag en ook die 9de Desember is hulle met verlof uitstedig. Die erediens volgende Sondagoggend sal DV waarge-neem word deur prof Johan Janse van Rensburg wat ook al ’n ou bekende by ons is en na wie ons baie…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 18 Oktober 2020 tot 24 Oktober 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Sr Danielle Boshoff – 082 202 5950 Sr Margaretha Pretorius – 082 775 0058 19 Oktober Hunter Mclean – 072 455 8484 Br Piet Mosca – 082 801 1057 Br Izak Myburgh – 082 784 2270 20 Oktober Sr Laurika Koen – 083…
Nuusbrief – 29 September 2019
VANOGGEND SE EREDIENS WORD deur ds Kobus Botha waargeneem. Skriflesing: Lukas 17:1-10 Teksvers: Lukas 17:5 Sang voor die erediens begin: Liedboek 168:1,2,3 Sang tydens die erediens: Psalm 107:1,3 Liedboek 241:1,3 Skrifberyming 7-2:1,2 Skrifberyming 14-2:1,2 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens word soos altyd opgeneem vir die Diakonie se Kas van Barmhartigheid. Die is deurkollektes bestem…
Nuusbrief – 14 Julie 2019
KLEUTERSKOOL TE BOTSHABELO Ons het voor die vakansie (9 en 16 Junie) ’n berig geplaas oor die nood in hierdie Kleuterskool wat sr Ester Botha onder ons aandag gebring het, maar aangesien daar nie veel reaksie was nie, herhaal ons dit weer: Baie goeie werk word deur hierdie Kleuterskool gedoen, maar hulle het dit nie…
