Similar Posts
Nuusbrief – 15 Maart 2020
DIE SAKRAMENT VAN DIE H NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word van harte saam met die Gemeente daartoe uitgenooi. Ons bede is dat die Here vir ons as Gemeente…
Nuusbrief – 13 Oktober 2019
LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Handeling 16:16-34 Teksverse: Handeling 16:25 Voorafsang: Liedboek 169:1,2,3 Sang: Liedboek 190:1,2,3 Skrifberyming 9-3:1,2 Psalm 33:5,6 Skrifberyming 11-2:1,2,4 BELYDENISKATKISANTE Die tyd het weer aangebreek dat die volgende groepie Graad 11-jongmense in die openbaar, Belydenis van hul Geloof gaan aflê. Dit gebeur na 11 of meer jare van kategetiese onderrig deur verskeie leerkragte en…
Nuusbrief – 4 Augustus 2019
LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: I Kon 18:1-19 Teksverse: I Kon 18:1 1Na ‘n lang tyd, dit was omtrent drie jaar, het die woord van die Here tot Elia gekom en gesê: “Gaan na Agab toe. Moenie langer vir hom wegkruip nie. Ek wil dit weer in die land laat reën.” Voorafsang: Liedboek 577:1,2,3 Sang: Psalm 107:1,10…
Ons Nuusbrief – 6 Februarie 2022
Ds Kobus Botha, ons dominee, lei vanoggend die erediens. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordat die erediens begin. Skrifberyming 12-4: 1 tot 3 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Skrifberyming 1-6: 1 tot 3 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Sang Psalm 25: 5 & 6 Gebed Sang Psalm 66: 7…
Nuusbrief – 12 Mei 2019
KERMIS 2019 Nadat daar vir drie jaar weens verskeie redes nie ’n Kermis gehou is nie, het die Kerkraad verlede jaar besluit dat dit in 2019 weer moet plaasvind! Die datum is Saterdag 1 Junie vanaf 10:00 tot 14:00. Die volgende tafels word beplan: * Soptafel – Louwrens de Beer * Kerrie-en-Rys – Ester Botha…
