Similar Posts
LIDMATE WAT GEDURENDE HIERDIE WEEK VERJAAR (31 MEI 2020 TOT 06 JUNIE 2020).
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 31 Mei Sr Clarissa Coetzee – 083 309 8193 Br Niël Storm – 079 081 9910 01 Junie Sr Queenie Henning – 082 831 4781 Sr Annet Knoester – 083 885 7830 2 Junie Br Martiens du Plessis – 082 550 9743 Br Hannes Otto…
Nuus uit ons Gemeente – 5 Desember 2021
Die erediens word vandag deur dr Frans de Bruyn gelei. Ons bid hom die seën van die Here toe by die verkondiging van die Woord . Ds Kobus neem vandag op spesiale versoek die erediens by Die Gereformeerde Kerk Maclear waar. Hy sal DV weer volgende Sondag die Woordverkondiging waarneem. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voor…
Erediens se Liturgie – Sondag 8 Augustus 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Liedboek 184:1 tot 4 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Romeine 3:10- 12 en 21 & 22; en Romeine 13:8-14 Sang Liedboek 334:1 tot 4 Gebed Sang Psalm 46:3 & 6…
Nuusbrief- 24 Februarie 2019
GALA-AAND 01 MAART 2019 Hierdie fondsinsamelingsfunksie word DV eerskomende Vrydag 1 Maart 2019 om 18:00 by Bobbiespark gehou. Mens kan amper nie glo dat dié funksie wat met die bekendstelling daarvan so vér in die toekoms gelyk het, nou weliswaar voor die deur is! Ons vertrou dat almal wat dit gaan bywoon, dit besonder baie…
Nuus uit die Gemeente – Sondag 3 Oktober 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voor die erediens begin: Liedboek 188: 1 & 3 Votum Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Skrifberyming 2-6: 1 & 5 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Kolossense 2 & 3 Sang Liedboek 241: 1…
