Similar Posts
Nuus uit Ons Gemeente – Sondag 17 Oktober 2021(Nagmaal)
DIE HEILIGE NAGMAAL WORD DEUR DS KOBUS BOTHA, ONS PREDIKANT, WAARGENEEM DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Daar sal vanoggend twee dienste, om 8:30 en 10:30, gehou word waartydens die Sakrament van die Heilige Nagmaal gevier sal word. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier NagmaaL te gebruik,…
Nuusbrief – 22 April 2018
VERJAARSDAE Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week. Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 22 April: Sr Helenna Kleyn – 072 343 5910 23 April: Alex Klopper – 051 436 2119 Br Martin de Klerk – 071 978 8555 24 April: Br Grové Coetzee – 083 743 8137 25 April: Janco Aucamp – 073 496…
Nuusbrief – 20 Januarie 2019
SUSTERSAAMTREK 2020 Hierdie jaarlikse Sustersaamtrek wat met dieselfde tema op dieselfde dag regdeur Suid-Afrika gehou word, vind vanjaar DV op 9 Maart 2019 plaas. Vir die Suid-Vrystaat en sekere dorpe in die Oos-Kaap, sal die Saamtrek by die Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Suidheuwels vanaf 08:00 tot ongeveer 13:00 gehou word. Die landwye tema is “Om-gee-wingsbewus. God se…
Eredienste gaan begin !
Liewe Broers en Susters, Ons wil DV eerskomende Sondag (21 Junie ) kontakeredienste hervat. Ter wille van veiligheid geld die volgende: Ons is steeds beperk tot 50 mense per samekoms. Gesigmaskers is verpligtend. Sosiale afstand: Ons mag slegs op gemerkte plekke sit. Daar sal ook nie na kerk tee bedien word nie. Slegs die suidelike…
Nuusbrief – 27 Oktober 2019
As gevolg van die Belydenis-aflegging vanoggend is die Liturgiese Orde effens anders as gewoonlik: Ons sing vooraf Skrifberyming 12-3 & 12-5. Tydens die diens is ons lofsang Skrifberyming 2-6:1,5. Ons neem dan weer ons sitplekke in waarna die Wet van die Here volg en ons antwoord met die sing van Liedboek 334:1-4. Die Sakrament van…
