Similar Posts
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 31 Oktober 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons predikant, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sangvoor die erediens begin Liedboek 168: 1 tot 3 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 48: 4 & 5 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Eksodus 20 Sang Psalm 130: 2 & 4 Gebed Sang…
Wikus Vorster 40 jaar koster van die Gereformeerd Kerk Bloemfontein-Noord
Wikus Vorster is die afgelope veertig jaar koster van die gemeente. Hy is op 1 Augustus 1972 aangestel as koster en doen dit sedertdien ononderbroke. Die feit dat hy direk langs die kerkgebou woon , het die taak baie vergemaklik. Hier woon hy en sy eggenote Hettie reeds sedert 1 Februarie 1970 en het hulle…
Nuusbrief – 26 Augustus 2018
DAMES LENTETEE Die Susters van die GK Bloempark bied op Saterdag 15 September 2018 om 09:30 vir 10:00 ’n heerlike Dames Lentetee aan en nooi ons susters hartlik uit om die dag saam met hulle te geniet. Die tema is “Lente” en die koste beloop R60 wat ’n ligte middagete insluit. ’n Gaskunstenaar sal ook…
Nuusbrief- 17 Maart 2019
DIE EREDIENSTE IN DIE VAKANSIE Die reëlings vir die eredienste gedurende die vakansie is as volg: Ds Kobus en gesin span vandag met welverdiende verlof in die berge uit. Ons bid dat die Here hom en sy gesin ryklik sal seën en dat hy versterk na liggaam en gees veilig sal terugkeer. Ons is dankbaar…
