Hamburgerfees – 5 Februarie 2022
Ons het ‘n baie aangename Hamburgerfees gehad.
Het lekker geëet en gekuier!
Foto’s is op ons Facebook beskikbaar!
Ons het ‘n baie aangename Hamburgerfees gehad.
Het lekker geëet en gekuier!
Foto’s is op ons Facebook beskikbaar!
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 30 Augustus Sr Martie Olivier – 061 407 6525 Br Klasie de Kock – 082 566 2255 31 Augustus Sr Titia Cronjé – 084 623 6004 1 September Kaylyn Blair – 084 575 5015 Br Izak Boshoff – 051 436 4517 2 September Sr Michelle…
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gerbruik, het die nodige toestemming en word van harte saam met die Gemeente daartoe uitgenooi. Ons bede is dat die Here vir ons as Gemeente…
Van ons lidmate doen verskillende projekte om in hierdie tyd ekstra fondse te verdien. Ons gaan in die toekoms geleentheid gun om ons webblad en Facebook te benut om advertensies te plaas. Advertensies van besighede word ongelukkig nie toelaat nie . Reëls en vereistes: Dit is belangrik dat produkte/dienste aan baie hoë standaarde moet voldoen…
Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag: MinéAucamp – 073 496 5945 6 April: SrFrancien Nel – 082 388 3138 7 April: Br Louw de Bruin – 083 262 1230 8 April: Sr Sanet Lombard – 073 472 2487 9 April: Sr Karen Ehlers – 071 388 2590 SrMienke Pretorius…