Similar Posts
Nuusbrief – 16 September 2018
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, word saam met die Gemeente hartlik daartoe uitgenooi. Ons bede is dat die Here ons deur die viering van die Nagmaal, saam met die…
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 19 September 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordie erediens begin: Liedboek 168: 1 tot 3 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 100: 1 tot 4 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Hebreërs 10: 19 tot 25 & Romeine 13:8 tot 14…
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 14 November 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons predikant, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sangvoor die erediens begin Liedboek 509: 1 & 4 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 111: 1,2 & 4 (2001 Cloete se omdigting) Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Efesiërs 4: 17 tot 5: 5…
TYDPERK VAN AFSONDERING AS GEVOLG VAN DIE COVID-19 VIRUS
27 Maart 2020 Na aanleiding van die afkondiging dat ‘n tydperk van afsondering tot 16 April 2020 ingestel is, die volgende: NUUSBRIEF Daar sal geen Nuusbrief beskikbaar wees nie. Indien u enige inligting aan die gemeente wil deurgee, kan u gerus u ouderling, ds Kobus Botha of ouderling Wikus Vorster kontak. Inligting kan ook na…
Nuusbrief – Sondag 16 Mei 2021
Ds Kobus Botha (ons herder en leraar) gaan vanoggend die erediens lei. LITURGIE VANOGGEND Die HERE groet ons met Sy seen Lofsang Liedboek 203:1 tot 3 Ons Bely ons geloof Verootmoediging – Die wet Sang Psalm 130:2 & 3 Na gebed Liedboek 168:1 tot 3 Skriflesing: Mattheus 26:36-46 Teksverse: Mattheus 26:36-46 Slotsang Skrifberyming 10-2…
