Ons Nuusbrief – Sondag 27 Februarie 2022
Die erediens word vandag deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Die HERE groet ons met Sy seën ! Sang voordat die erediens begin. Skrifberyming 12-3: 1 & 2 en 12-5 Lofsang Psalm 105:1 & 2 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Sang Psalm 119: 62 & 63 Doop Psalm…
