Nuusbrief – 25 Maart 2018
EREDIENS OP GOEIE VRYDAG Eerskomende Vrydag, 30 Maart 2018, is dit Goeie Vrydag en sal daar DV om 09:00 ’n erediens in ons kerkgebou gehou word. Ds Kobus sal die erediens waarneem. Die kollekte by daardie diens sal vir Bybelverspreiding afgesonder word. Lidmate kan gerus u vriende van hierdie diens vertel. VERJAARSDAE Baie hartlik geluk! …
