Nuusbrief – 3 Junie 2018
NAGMAAL DV VOLGENDE SONDAG 10 JUNIE 2018 Ons vier DV volgende Sondag die Heilige Nagmaal met die gesamentlik gemeente-ete daarna. LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Johannes 9: 1-19 Teksverse: Johannes 9: 2,3 Johannes 9: 2Sy dissipels vra Hom toe: “Rabbi, deur wie se sonde is dit dat hierdie man blind gebore is: sy eie of sy ouers s’n?”…
