50 Jarige-Fees
Die gemeente van Bloemfontein-Noord het op 15/16 Oktober 2011 sy 50-jarige bestaan luisterryk herdenk. Die fees het amptelik afgeskop toe die reëlingskomitee op 6 Junie 2010 sy eerste beplanningsvergadering gehou het. Hierna het die dinge gebeur en op 19 November 2010 is die eeste stap geneem toe die feesembleem ontwerp deur br Hendrik Fritz, ‘n…
