Nuusbrief – 28 Oktober 2018
DIE LITURGIESE ORDE VANOGGEND As gevolg van die Belydenisaflegging vanoggend is die Liturgiese Orde effens anders. Ons sing vooraf Liedboek 334:1-4. Tydens die diens is ons lofsang Liedboek 190:1,2,3. Ons neem daarna weer ons sitplekke in waarna die Wet van die Here volg en ons antwoord daarop met die sing van Psalm 130:2,4. Na die…
