Nuusbrief – 24 Maart 2019
VANOGGEND SE EREDIENS WORD DEUR PROF CHRIS VAN DER WALT WAARGENEEM Prof Chris van der Walt van die Teologiese Skool te Potchefstroom is deel van die teologiese studente en professore wat die fietstoer vanaf Burgersdorp na Potchefstroom onderneem ter herdenking van die 150ste bestaansjaar van ons Teologiese Skool. Ons bid prof Chris die seën van die…
