Nuusbrief – 2 Junie 2019
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Nagmaal word DV volgende Sondag 9 Junie gevier. Na afloop van die diens gaan die gebruiklike en aangename Gemeente-ete om 11:30 in die kerksaal begin wat deur srs Charlene Klopper en Mareli Venter en hul helpers aangebied gaan word. Ons sê noual vir hulle baie dankie daarvoor!!. Dit kos steeds R40 per…
