Nuusbrief – 20 Oktober 2019
AANDIENSDIENS BY NG KERK BERG-EN-DAL VOLGENDE SONDAG Dit is noual etlike jare dat ons Gemeente en dié van die NG Kerk Berg-en-Dal oor-en-weer eenkeer per jaar op Hervor-mingsondag mekaar se aand-dienste bywoon. Vanjaar is dit ons beurt om hulle te besoek en dit geskied dan volgende Sondagaand om 18:00. Ons wil tog ’n vriendelike beroep…
