Nuusbrief – 8 Maart 2020
DIE EREDIENS VANOGGEND Skriflesing: Efesiërs 4: 1-16 Teksverse: Efesiërs 4: 1,2 1 Ek druk julle dit op die hart, ek wat ‘n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het. 2 Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in…
