Advertensie vir lidmate wat ekstra inkomste verdien.
Van ons lidmate doen verskillende projekte om in hierdie tyd ekstra fondse te verdien. Ons gaan in die toekoms geleentheid gun om ons webblad en Facebook te benut om advertensies te plaas. Advertensies van besighede word ongelukkig nie toelaat nie . Reëls en vereistes: Dit is belangrik dat produkte/dienste aan baie hoë standaarde moet voldoen…
