Nuusbrief – 23 Januarie 2022
Die erediens word deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. BR JACO MOSTERT OORLEDE Dit is met leedwese dat ons bekend maak dat Br Jacobus Floris (Jaco) Mostert op Dinsdag, 18 Januarie, in die ouderdom van 42 jaar oorlede is aan komplikasies as gevolg van ‘n maagseer. Br Jaco is op 20 Maart 2011 opgeneem…
