Similar Posts
Nuusbrief – 15 Desember 2019
DIE LITURGIE VAN VANOGGEND SE EREDIENS Skriflesing: Lukas 2:1-20 Teksverse: Lukas 2: 13,14 Sang voor die erediens begin: Liedboek 350:1,2,3 Sang tydens die erediens: Skrifberyming 1-6:1,2,3 Liedboek 334:1-4 Psalm 20:4,5,6 Liedboek 345:1,2,4 KOLLEKTES Vandag se deurkollektes word vir Bybelverspreiding afgesonder. Volgende Sondag sal die deurkollektes ook vir Bybelverspreiding opge-neem word. Die kollektes onder die erediens…
Nuusbrief – 23 Desember 2018
ONS EREDIENS VANOGGEND GELEI DEUR DS KOBUS BOTHA Skriflesing: Matteus 1: 1-17 Teksverse: Matteus 1: 16 “ Jakob was die vader…
Nuusbrief – 26 Augustus 2018
DAMES LENTETEE Die Susters van die GK Bloempark bied op Saterdag 15 September 2018 om 09:30 vir 10:00 ’n heerlike Dames Lentetee aan en nooi ons susters hartlik uit om die dag saam met hulle te geniet. Die tema is “Lente” en die koste beloop R60 wat ’n ligte middagete insluit. ’n Gaskunstenaar sal ook…
NUUSBRIEF – Sondag 9 Mei 2021
Prof Johan Janse van Rensburg gaan vanoggend die erediens lei. DIE EREDIENS VANOGGEND Ds Kobus is vanoggend nog uitstedig nadat hy gister in Pretoria vir sr Theuné van der Walt, dogter van br Nico en sr Lizelle van der Walt van Miner-weg 10, in die huwelik bevestig het. Ons hartlikste gelukwense gaan aan die Van…
Nuusbrief – 30 Desember 2018
VANDAG SE EREDIENS WORD DEUR DS KOBUS BOTHA GELEI Skriflesing: Deuteronomuim 34: 1 tot 12 Teksverse: Deuteronomuim 34: 1 tot 12 Sang voor die erediens begin: Liedboek 577:1,2,3 Sang: Psalm 8: 1,3,4 Psalm 38: 1,17 Psalm 68: 9 Skrifberyming 11-2: 1,2,4 KOLLEKTES Vandag en volgende Sondag se deurkollektes word vir Bybelverspreiding afgesonder. Die kollektes onder die diens…
