-
-
-
-
Ons Nuusbrief – 13 Maart 2022
DIE HEILIGE NAGMAAL WORD DEUR DS KOBUS BOTHA, ONS PREDIKANT, WAARGENEEM DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word saam met die Gemeente hartlik daartoe uitgenooi….
-
Ons Nuusbrief – Sondag 6 Maart 2022
Die erediens word vandag deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordat die erediens begin. Lied 509:1 & 4 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 145: 1,2,5 &10 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Sang Psalm 38:1 & 17 Gebed Sang Psalm 71:1 & 2…
-
Ons Nuusbrief – Sondag 27 Februarie 2022
Die erediens word vandag deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Die HERE groet ons met Sy seën ! Sang voordat die erediens begin. Skrifberyming 12-3: 1 & 2 en 12-5 Lofsang Psalm 105:1 & 2 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Sang Psalm 119: 62 & 63 Doop Psalm…
-
Ons Nuusbrief- 13 Februarie 2022
Die erediens word vandag deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordat die erediens begin. Liedboek 164: 1 & 2 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 98:1 & 3 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Sang Skrifberyming 8-1: 1 & 2 Gebed Sang Psalm 20:…
-
Hamburgerfees – 5 Februarie 2022
Ons het ‘n baie aangename Hamburgerfees gehad. Het lekker geëet en gekuier! Foto’s is op ons Facebook beskikbaar!
-
Ons Nuusbrief – 6 Februarie 2022
Ds Kobus Botha, ons dominee, lei vanoggend die erediens. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordat die erediens begin. Skrifberyming 12-4: 1 tot 3 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Skrifberyming 1-6: 1 tot 3 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Sang Psalm 25: 5 & 6 Gebed Sang Psalm 66: 7…
-
Ons Nuusbrief – Sondag 30 Januarie 2022
Die erediens word vandag deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Die HERE groet ons met Sy seën ! Sang voordat die erediens begin. Liedboek 169: 1,2 & 3 Lofsang Psalm 8: 1, 3 & 4 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Sang Skrifberyming 5-4: 1 & 2 Gebed Sang…
