Similar Posts
Nuusbrief – 16 Desember 2018
EREDIENS VANOGGEND Skriflesing: Daniël 2: 1-3; 31 – 45 Teksverse: Daniël 2:34 Sang voor die erediens begin: Liedboek 169: 1,2,3 Sang tydens die erediens: Liedboek 190:1,2,3 Skrifberyming 5-4:1,2 Psalm 89:6 Skrifberyming 4-6 KOLLEKTES Vandag se deurkollektes word vir Bybelverspreiding afgesonder. Volgende Sondag sal die deurkollektes ook vir Bybelverspreiding opgeneem word. Die kollektes onder die diens…
Nuusbrief – 2 Junie 2019
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Nagmaal word DV volgende Sondag 9 Junie gevier. Na afloop van die diens gaan die gebruiklike en aangename Gemeente-ete om 11:30 in die kerksaal begin wat deur srs Charlene Klopper en Mareli Venter en hul helpers aangebied gaan word. Ons sê noual vir hulle baie dankie daarvoor!!. Dit kos steeds R40 per…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar.
Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Sr Ine-Mari Smith – 073 151 9232 Ouderling Louis Steyn – 083 303 0228 Sr Marietjie Viljoen – 082 673 8939 28 April Br Willem Schutte – 076 811 5213 Br Cobus Venter – 082 055 7083 29 April Br Banie du Toit…
Hamburgerfees – 5 Februarie 2022
Ons het ‘n baie aangename Hamburgerfees gehad. Het lekker geëet en gekuier! Foto’s is op ons Facebook beskikbaar!
Nuusbrief – 15 Julie 2018
VANOGGEND SE EREDIENS Skriflesing: Psalm 22:1-23 Teksverse: Psalm 22:11 Sang voor die erediens begin: Liedboek 203: 1,2,3 Sang tydens die erediens: Liedboek 190: 1,2,3 Skrifberyming 9-3: 1,2 Psalm 134: 4 Psalm 105: 5 Skrifberyming 11-2: 1,2,4 DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE DOOP Die Sakrament van die Heilige Doop word vanoggend deur ds Hennie Schutte bedien…
