Similar Posts
Nuusbrief – 5 Mei 2019
KERMIS KERMIS KERMIS Nadat daar vir drie jaar as gevolg van verskeie redes nie ’n Kermis gehou is nie, het die Kerkraad verlede jaar besluit dat dit in 2019 weer moet plaasvind! Die datum is Saterdag 1 Junie en die Gemeentefunksiekommissie is ywerig daarmee besig. Meer besonderhede sal volgende week bekend gemaak word. Hou intussen…
INLIGTING IN VERBAND MET DIE PREEK VAN DIE OGGENDDIENS VAN 21 APRIL 2019
Tydens die opname van die preek was daar ‘n onderbreking gewees buite ons beheer ! ! U sal sien dat twee gedeeltes van die erediens beskikbaar is. Om daarna te luister, moet u eers die eerste deel luister, en daarna slegs op die volgende se pyltjie te selekteer sodat u die volgende deel van die…
Lidmate wat verjaar – 12 Julie tot 25 Julie 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Bygaande ook verjaardae wat per abuis nie verlede week geplaas is nie. Vandag: Br Johannes de Wet – 082 816 7433 Sr Skat Klopper – 083 378 5920 Sr Martie le Roux – 083 344 5045 Br Jacques Nieuwoudt – 082 693 3360 20 Julie…
Nuusbrief – Sondag 7 Maart 2021
Die eredienste word vandag deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, bedien. EREDIENS: Skriflesing: Nehemia 2:1-20 Teksverse: Nehemia 2:18 Gesange gedurende die erediens: Psalm 118:1,7 Liedboek 530:1-3 Liedboek 203:1,3 HUIDIGE EREDIENSTE: Die eerste erediens om 8:30 vir gesinne sonder learskoolkinders; Die tweede erediens om 10:00 en Katkisasie daarna. Hierdie reëlings geld vir solank ons beperk word tot…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar
Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag: Diaken Rina Fourie -082 434 0997 Chris van der Linde jnr – 084 827 0446 30 Maart: br Koos Erasmus (072 865 2241) en sy dogter Carien( 071 232 8992) sr Hettie Fourie – 082 607 2407 1 April: br Frans Myburgh –…
