Similar Posts
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 21 November 2021
DIE HEILIGE NAGMAAL WORD DEUR DS KOBUS BOTHA, ONS PREDIKANT, WAARGENEEM DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Daar sal vanoggend twee dienste gehou word waartydens die Sakrament van die Heilige Nagmaal gevier sal word. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier nagmaal te gebruik, word hartlik saam met die…
Potte en Spitte Dag 12 September 2026
https://www.gkbfnnoord.co.za/wp-content/uploads/2026/09/Potte-en-Spitte-Dag.pdf
Nuusbrief – 14 April 2019
HAMBURGERAAND Soos verlede jaar was gister-aand se Hamburgeraand weereens ’n baie groot sukses waarvoor ons die Gemeente-funksiekommissie onder leiding van oudl Louwrens de Beer van harte bedank! Nagenoeg 170 hamburgers is verkoop, maar wat die belangrikste is, is die aangename atmosfeer wat geheers het en die gemoedelike saamkuier. Dit was werklik iets besonders! Baie dankie…
Nuwe Covid 19 beperkings
GKSA – Dringende kennisgewing – Nuwe COVID-inperkings From: Cassie <anberg@absamail.co.za> Sent: Monday, 28 December 2020 9:14 PM To: wymiedup@gksa.co.za Subject: Nuwe COVID-inperkings Goeienaand almal! Ons het pas die President se aankondiging oor verskerpte regulasies gehoor. ‘n Paar opmerkings: Uit die woorde en lyftaal van die President is dit duidelik dat daar tans ernstige risiko en bedreiging is. Dit kom…
