Similar Posts
Nuusbrief – 1 April 2018
VERJAARSDAE Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week. Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 01 April: Br Frans Myburg – 051 436 2290 Br Anton Nel – 073 827 8315 Br Gawie van der Walt – 051 436 8383 Diak Petro van der Bijl – 083 750 0913 Sr Alet…
Nuusbrief – 28 Februarie 2021
Die eredienste word deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, bedien. EREDIENS: Skriflesing: Nehemia 1:1-11 Teksverse: Nehemia 1:4-11 Gesange gedurende die erediens: Skrifberyming 1-6:1,2,3 Liedboek 334:1,2,3,4 Psalm 119:39 & 40 Skrifberyming 11-2:1,2 & 4 HUIDIGE EREDIENSTE: Die eerste erediens om 8:30 vir gesinne sonder learskoolkinders; Die tweede erediens om 10:00 en Katkisasie daarna. Hierdie reëlings geld vir solank…
Nuwe Covid 19 Beperkings – 29 Desember 2020
Goeienaand almal. Ek het die regulasies pas ontvang. GKSA – DRINGENDE KENNISGEWING NR 2 Eredienste is inderaad vir twee weke verbode. Regulasie 36.3 lui: “All social gatherings including faith based gatherings are prohibited for two weeks, after which this provision will be reviewed”. Besoeke aan hospitale en ouetehuise is ook verbode, except to the extent and…
Lidmate oorlede
Ons maak met leedwese bekend dat die volgende lidmate oorlede is: sr Rina Coetzee van Waverley Gardens Ons dra vir Nicolé en Cornèl Pieters op aan die genade van ons Hemelse Vader. Die troosdiens word by Keetmanshoop gehou. En ook sr Alta Edwards van Noorderbloem Sr Alta het die afgelope twee jaar ernstige kanker…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 14 Februarie 2021 tot 20 Februarie 2021
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Diak Bambi Bonthuys – 074 453 7347 Sr Hester Eloff – 084 504 7807 Sr René Kruger – 082 339 1839 16 Februarie Br Lukas Fourie – 082 412 6238 Br Hennie J van Rensburg – 083 391 9225 Sr Elsabé Steenekamp – 082 898 7098…
Nuusbrief – 21 April 2019
VANDAG SE EREDIENS Skriflesing: Lukas 24: 36-43 Romeine 6: 1-11 Teksvers: Romeine 6:4 Sang voor die erediens begin: Liedboek 514: 1,2 Sang tydens die erediens: Liedboek 422: 1,2,3 Skrifberyming 8-1: 1,2 Psalm 134: 4 Psalm 105: 5 Skrifberyming 11-2: 1,2,4 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens word soos…
