Similar Posts
Ons Nuusbrief – 13 Maart 2022
DIE HEILIGE NAGMAAL WORD DEUR DS KOBUS BOTHA, ONS PREDIKANT, WAARGENEEM DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word saam met die Gemeente hartlik daartoe uitgenooi….
Nuusbrief – 28 April 2019
Skriflesing: I Korintiërs 15:35-58 Teksvers: I Korintiërs 15:58 58Daarom, liewe broers, wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle inspanning in diens van die Here nie tevergeefs is nie. Voorafsang: Liedboek 476:1,2 Sang: Skrifberwyming 2-2:1,2 Psalm 25:5,6 Psalm 31:3,4 Skrifberyming 15-7:4,6 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar
Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag: Diaken Rina Fourie -082 434 0997 Chris van der Linde jnr – 084 827 0446 30 Maart: br Koos Erasmus (072 865 2241) en sy dogter Carien( 071 232 8992) sr Hettie Fourie – 082 607 2407 1 April: br Frans Myburgh –…
Nuusbrief – 14 Oktober 2018
ONS GEMEENTE IS MôRE 57 JAAR OUD ! ! Op 15 Oktober 1961 het ons Gemeente as ’n volwaardige Gemeente van die Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Wes (vandag bekend as Vleuels) afgestig. Twee jaar later is twee wyke in Bayswater deur die Gereformeerde Kerk Bloemfontein aan ons toevertrou. Sedertdien het ons tot ’n groot Gemeente gegroei met…
Nuusbrief – 25 Mei 2019
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Nagmaal word DV op Sondag 9 Junie gevier. Na afloop van die diens gaan die gebruiklike en aangename Gemeente-ete om 11:30 in die kerksaal begin wat deur srs Charlene Klopper en Mareli Venter en hul helpers aangebied gaan word. Ons sê noual vir hulle baie dankie daarvoor!!. Dit kos steeds R40 per…
Nuusbrief – 18 November 2018
VANDAG VIER ONS DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word saam met die Gemeente hartlik daartoe uitgenooi. Ons bede is dat die Here vir ons…
