Nuus uit ons Gemeente – 28 November 2021
Die erediens word vandag deur Prof Johan Janse van Rensburg gelei. Dit is weereens vir ons ‘n besondere voorreg om vir Prof. Johan Janse van Rensburg, emeritusprofessor in Praktiese Teologie, hier in ons midde te verwelkom. Ons bid hom die seën van die Here toe by die verkondiging van die Woord vanoggend sowel as vanaand….
