Similar Posts
50 Jarige-Fees
Die gemeente van Bloemfontein-Noord het op 15/16 Oktober 2011 sy 50-jarige bestaan luisterryk herdenk. Die fees het amptelik afgeskop toe die reëlingskomitee op 6 Junie 2010 sy eerste beplanningsvergadering gehou het. Hierna het die dinge gebeur en op 19 November 2010 is die eeste stap geneem toe die feesembleem ontwerp deur br Hendrik Fritz, ‘n…
Nuusbrief – 26 Januarie 2020
VANOGGEND SE EREDIENS word deur ons dominee, ds Kobus Botha gelei. Skriflesing: Spreuke 3: 1-18 Teksverse: Spreuke 3: 17,18 17 Die wysheid bring ‘n ryk en ‘n vol lewe. 18 Dit is ‘n bron van lewe vir wie dit aangryp,dit gaan goed met dié wat daaraan vashou. Tema van die preek: ” Ryk en vol…
Nuusbrief – 21 Februarie 2021
Die eredienste word ds Kobus Botha, ons herder en leraar, bedien. VANAF VANDAG WORD TWEE EREDIENSTE GEHOU: Die eerste erediens om 8:30 vir gesinne sonder learskoolkinders; Die tweede erediens om 10:00 en Katkisasie daarna. Hierdie reëlings geld vir solank ons beperk word tot 50 persone per erediens. U word versoek om asseblief nogsteeds u naam…
