Similar Posts
Nuusbrief – 28 Julie 2019
VANOGGEND SE EREDIENS Skriflesing: 1 Konings 16:29-17:9; Jakobus 5:17,18 Teksverse: I Konings 17:1 Elia die Tisbiet was ‘n bywoner uit Gilead. Hy het vir Agab gesê: “So seker as die Here leef, die God van Israel in wie se diens ek staan, daar sal die volgende paar jaar geen dou of reën val nie, behalwe…
Nuusbrief – 20 Januarie 2019
SUSTERSAAMTREK 2020 Hierdie jaarlikse Sustersaamtrek wat met dieselfde tema op dieselfde dag regdeur Suid-Afrika gehou word, vind vanjaar DV op 9 Maart 2019 plaas. Vir die Suid-Vrystaat en sekere dorpe in die Oos-Kaap, sal die Saamtrek by die Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Suidheuwels vanaf 08:00 tot ongeveer 13:00 gehou word. Die landwye tema is “Om-gee-wingsbewus. God se…
Nuusbrief – Sondag 16 Junie 2019
DIE EREDIENS VANOGGEND Ds Kobus, Ester en Maarten behoort teen dié tyd reeds in Nederland te wees en ons gun hulle ’n aangename kuier by Nico en Adrie! Ons is besonder dankbaar en bevoorreg dat prof Rantsoa Letsosa vanoggend die erediens gaan lei. Prof Rantsoa is die dekaan van die Fakulteit Teologie aan Universiteit die…
Nuusbrief – 15 September
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gdoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word saam met die Gemeente hartlik daartoe uitgenooi. Ons bede is dat die Here ons deur die viering van…
Nuus uit die Gemeente – Sondag 20 Junie 2021
Die erediens word vandag deur Prof Johan Janse van Rensburg gelei. LITURGIE VANOGGEND Die HERE groet ons met Sy seën Lofsang Liedboek 159: 1 & 2 Ons Bely ons geloof Verootmoediging – Die wet (Mattheus 22) Sang Skrifberyming 9-3: 1 & 2 Na gebed Sang Psalm 146: 1 & 2 Skriflesing & teksverse: Mattheus 15:…
