Nuus uit ons Gemeente – Sondag 19 September 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordie erediens begin: Liedboek 168: 1 tot 3 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 100: 1 tot 4 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Hebreërs 10: 19 tot 25 & Romeine 13:8 tot 14…
