NUUSBRIEF – Sondag 18 April 2021
Die eredienste word ds Kobus Botha, ons dominee, waargeneem. EREDIENS: Skriflesing: Matteus 26:31-35 en 69-75 Teksverse: Matteus 26:31-32 Gesange gedurende die erediens: Psalm 8:1,2,3,4 Psalm 119:39,40 Psalm 36:2 Skrifberyming 18-7:1,12 EREDIENSTE: Daar sal voortaan op Sondae net een erediens gehou word wat om 09:30 begin. Lidmate sal betyds in kennis gestel word indien hierdie reeling…
