Ouderling Wikus Vorster oorlede – 7 Julie 2021
Met leedwese maak ons bekend dat ouderling Wikus Vorster gisteraand aan covid-19 oorlede is. Br Wikus was vir meer as 40jaar koster en skriba van ons gemeente. Dienswerk wat hy met groot onderskeiding verrig het. Ons harte gaan uit na sr Hettie(wat nogsteeds in de hospitaak is) asook kleinkinders en agterkleinkinders. Ons gebed is dat…
