LITURGIE VAN DIE HEILIGE NAGMAAL – Sondag 11 April 2021
Votum en Seëngroet Ons hulp is in die Naam van die Here wat hemel en aarde gemaak het, en getrou bly tot in ewigheid. Genade en vrede vir u van Hom wat is en wat was en wat kom, en van die sewe Geeste voor sy troon, en van Jesus Christus, die geloofwaardige getuie, die…
