Die erediens word vandag deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei.
LITURGIE VANOGGEND
Afkondigings
Die HERE groet ons met Sy seën !
Sang voordat die erediens begin.
Skrifberyming 12-3:1& 2 asook Skrifberyming 12-5
Lofsang
Liedboek 190: 1, 2 & 3
Ons Bely ons geloof
Twaalf Artikels
Die wet
Kolossense 2 & 3
Sang
Skrifberyming 9-3: 1 & 2
Gebed
Sang
Psalm 18: 13 & 14
Skriflesing & teksverse
Ester 1: 1 tot 22
Prediking
Slotsang;
Skrifberyming 11-2: 1, 2 & 4
Die HERE stuur ons weg met Sy seën !
Ons sing saam: AMEN, AMEN, AMEN
EREDIENSTE
Daar sal vandag net een erediens gehou word om 9:30.
Die erediens sal ook per klank(WA) gestuur word en beskikbaar op ons webblad(www.gkbfnnoord.co.za)
KOLLEKTES
Daar sal vanoggend weer twee kollektes by die deure opgeneem word.
Die kollekte vir Trans-Oranje Instituut vir Buitengewone Onderwys word in die sakkie met die houthandvatsel geplaas.
Dié vir die Diakonale Kas van Barmhartigheid in die sakkie met die houtraamwerk.
KATKISASIE
Die katkisasieklasse vir voorskoolse- en laerskoolkinders open vanoggend direk na die erediens vir die eerste kwartaal.
Die betrokke ouers word vriendelik versoek om die opening by te woon.
Die klasse vir hoërskoolkinders open DV eerskomende Woensdag, 19 Januarie 2022.
SAAMKUIER NA DIE EREDIENS
Nadat daar as gevolg volg van die inperkingsmaatreëls vir die afgelope byna twee jaar nie teebediening was nie, is daar vanoggend weer ‘n geleentheid om saam te kuier!
U word almal hartlik uitgenooi om na afloop van die erediens ‘n koppie koffie/tee of glasie sap in die kerksaal te geniet
ONS DINK AAN:
Sr Izelda Aucamp wie se vader Dinsdag oorlede is.
Br Jaco Mostert wat nog in die hospitaal is.
KALENDER/JAARPROGRAM
Die Kalender/Jaarprogram 2022 van ons Gemeente in die voorportaal beskikbaar.
LIDMATE WAT HIERDIE WEEK VERJAAR
Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week.
Hartlik geluk!
SENIOR LIDMATE
Sr Drika Enslin78 van die Mooihawe Tehuis wat môre verjaar.
Sr Hermien Kruger74 van Park Avenue 206 wat Dinsdag verjaar.
Sr Lettie Venter78 van Rayton Close 1 wat Donderdag verjaar.
Sr Takkie du Plessis83 van Harrismithstraat 31 wat Donderdag verjaar.
Sr Martje van der Bijl75 van Santé 17 wat Saterdag verjaar.
BELYDENDE LIDMATE:
Vandag
Br Willie Snyman – 082 375 2524
18 Januarie
Sr Lucindi van der Merwe – 083 314 1513
19 Januarie
Sr Mareli Byleveld – 071 537 6130
20 Januarie
Br Ryno Lowings – 082 333 3329
21 Januarie
Sr Marguerite Venter – 082 826 0689
Br Hannes Venter – 082 826 0689
22 Januarie
Sr Marcelle Klopper – 071 821 6544
DOOPLIDMATE
Vandag
Sarah Mekarnia – 082 572 2238
22 Januarie
Jacques Hugo – 082 729 0027
GEDAGTE VIR DIE WEEK
Julle skoonheid moet nie bestaan in uiterlike dinge soos haarkapsels, juwele en sierlike klere nie.
Nee, julle skoonheid moet dié van die innerlike mens wees:
blywende beskeidenheid en kalmte van gees.
Dit het by God groot waarde.
1 Petrus 3: 3 & 4
GELIEFDE OORLEDE ?
Sluit aan by ‘n groep
vir Bemoediging en Ondersteuning tydens
die verlies van ‘n geliefde.
Gesprekke met verskillende onderwerpe wat strek oor 13 weke.
Begindatum: Sondag 16 Januarie 2022 vanaf 15h00 tot 17h00
Plek: Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Noord h/v Dealeweg & Kiplingstraat, Dan Pienaar, Bloemfontein.
Koste: R195.00 vir die hele reeks van 13 gespreksessies !
GESKEI / VERHOUDING VERBREEK ?
Kom sluit by ‘n groep aan wat weekliks vir 13 weke bymekaar kom.
Ervaar dat ander persone dieselfde beleef.
Slegs fasilitering en geen berading !
DivorceCare word gebruik as hulpmiddel.
Die sessies word is in Afrikaans gedoen ! !
Slegs die DVD’s en handboek is in Engels saamgestel !
Bring jou kinders saam ! Sessies vir hul ook beskikbaar (DC4K)
Begin datum: Sondag 23 Januarie 2022 Tyd: 15h00 tot 17h00
Koste vir 13 weke: Volwassenes R195.00
Plek: Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Noord
H/v Dealrylaan & Kiplingstraat ,
Dan PienaarBloemfontein
VIR MEER INLIGTING EN BESPREKING:
Dirk Coetzee – Selfoon: 082 784 1993
Vertel vir jou Vriende en Familie hiervan !
Bring hulle saam !