Die erediens word vandag deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei.
LITURGIE VANOGGEND
Afkondigings
Die HERE groet ons met Sy seën !
Sang voordat die erediens begin.
Liedboek 159:1 & 2
Lofsang
Psalm 48: 4 & 5
Ons Bely ons geloof
Twaalf Artikels
Die wet
Matteus 22 & Romeine 13
Sang
Skrifberyming 8-1: 1 & 2
Gebed
Sang
Skrifberyming 7: 1 & 2
Skriflesing
Matteus 7: 24 tot 27 asook Lukas 6: 46 tot 49
Prediking
Slotsang
Psalm 145: 2, 5, 11 & 12
Die HERE stuur ons weg met Sy seën !
Ons sing saam: AMEN, AMEN, AMEN
EREDIENSTE
Daar sal vandag net een erediens gehou word om 9:30.
Die erediens sal ook per klank(WA) gestuur word en beskikbaar op ons webblad(www.gkbfnnoord.co.za)
KOLLEKTES
Daar sal vanoggend weer twee kollektes by die deure opgeneem word.
Die kollekte vir Reddersburgse Kinderhuis word in die sakkie met die houthandvatsel geplaas.
Dié vir die Diakonale Kas van Barmhartigheid in die sakkie met die houtraamwerk.
KATKISASIE
Die katkisasieklasse vir voorskoolse- en laerskoolkinders open DV volgende Sondag, 16 Januarie, vir die nuwe jaar. Die klasse vir hoërskoolkinders open DV op Woensdag, 19 Januarie 2022.
ONS DINK AAN:
Nie aan ons bekend nie
KALENDER/JAARPROGRAM
Die Kalender/Jaarprogram 2022 van ons Gemeente is gratis in die voorportaal beskikbaar.
LIDMATE WAT HIERDIE WEEK VERJAAR
Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week.
Hartlik geluk!
SENIOR LIDMATE
Sr Yvonne de Wet75 van die plaas Tafelkop wat Donderdag verjaar.
Br Johan du Plessis72 van Normandielaan 11A wat Donderdag verjaar.
Br Piet du Preez80 van Stirling Aftree-oord 17 wat Vrydag verjaar
BELYDENDE LIDMATE:
10 Januarie
Sr Ina Wilken – 083 949 8645
13 Januarie
Br Jannie Coetzee – 051 436 6703
Br Gert Jordaan – 076 834 4604
15 Januarie
Sr Christien Fourie – 082 412 6238
8 Januarie
Louis Olivier – De Kockstr 4 – 061 407 6525
DOOPLIDMATE
Vandag
Annami Kirstein – 079 678 6916
10 Januarie
Miekie Steyn – 082 052 0421
GEDAGTE VIR DIE WEEK
“Die goeie mens bring die goeie te voorskyn
uit die oorvloed goeie dinge in sy hart” Matteus 12:35
&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&
GELIEFDE OORLEDE ?
Sluit aan by ‘n groep vir Bemoediging en Ondersteuning tydens die verlies van ‘n geliefde.
Gesprekke met verskillende onderwerpe wat strek oor 13 weke.
Begindatum: Sondag 16 Januarie 2022 vanaf 15h00 tot 17h00
Plek: Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Noord h/v Dealeweg & Kiplingstraat, Dan Pienaar, Bloemfontein.
Koste: R195.00 vir die hele reeks van 13 gespreksessies !
&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&&
GESKEI / VERHOUDING VERBREEK ?
Kom sluit by ‘n groep aan wat weekliks vir 13 weke bymekaar kom.
Ervaar dat ander persone dieselfde beleef.
Slegs fasilitering en geen berading !
DivorceCare word gebruik as hulpmiddel.
Die sessies word is in Afrikaans gedoen ! !
Slegs die DVD’s en handboek is in Engels saamgestel !
Bring jou kinders saam ! Sessies vir hul ook beskikbaar (DC4K)
Begin datum: Sondag 23 Januarie 2022 Tyd: 15h00 tot 17h00
Koste vir 13 weke: Volwassenes R195.00
Plek: Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Noord
H/v Dealrylaan & Kiplingstraat ,
Dan PienaarBloemfontein
VIR MEER INLIGTING EN BESPREKING:
Dirk Coetzee – Selfoon: 082 784 1993
Vertel vir jou Vriende en Familie hiervan !
Bring hulle saam !