Similar Posts
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 1 Augustus 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Liedboek 190: 1,2 & 3 Ons Bely ons geloof Verootmoediging – Die wet (Kol 2 & 3) Sang Skrifberyming 9-3: 1 & 2 Na gebed Sang Psalm 68:9 Skriflesing & teksverse: Openbaring 3:…
Nuusbrief – 4 November 2018
GESAMENTLIKE GEMEENTE-ETE Die Sakrament van die H Nagmaal word DV Sondag 18 November 2018 gevier. Na afloop van die Nagmaalsdiens word die gebruiklike en baie aangename gesamentlike Gemeente-ete weer in die kerksaal deur die susters bedien. Dit neem die vorm aan van ’n heerlike steak-braai. Alles word voorsien, maar elkeen moet net sy/haar eie drinkgoed…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 27 Desember 2020 tot 2 Januarie 2021
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 27 Desember 2020 Br Piet Botha 083 673 5448 Sr Hantie Kruger 082 419 3046 Sr Johanda van der Merwe 079 885 2469 28 Desember 2020 Sr Susan du Plessis 051 436 6395 Sr Grietjie Vermeulen 082 446 1473 29 Desember 2020 Diak Petr Havenga…
Sondag 24 Januarie 2021
Afkondigings Daar sal nie vandag en stellig ook nie volgende ’n erediens in ons kerkgebou wees nie. Lidmate sal op die hoogte gebring word van enige verdere verwikkeling soos bv wanneer ons weer ’n erediens hier gaan hou en die aantal lidmate wat dit kan bywoon. Die skriba sal DV sal elke Woensdag…
DERTIG JAAR HUWELIKS HERDENKING VAN DOMINEE KOBUS EN ESTER BOTHA OP 07 APRIL 2020
Op 07 April 1990, dertig jaar gelede, het twee jongmense hulle in die huwelik begewe.\ Voor die DRIE ENIGE GOD as hul SOWEREINE HOOF, het hul ewige trou aan mekaar beloof. Maar kom laat ons by…
