Similar Posts
Nuusbrief – 20 Oktober 2019
AANDIENSDIENS BY NG KERK BERG-EN-DAL VOLGENDE SONDAG Dit is noual etlike jare dat ons Gemeente en dié van die NG Kerk Berg-en-Dal oor-en-weer eenkeer per jaar op Hervor-mingsondag mekaar se aand-dienste bywoon. Vanjaar is dit ons beurt om hulle te besoek en dit geskied dan volgende Sondagaand om 18:00. Ons wil tog ’n vriendelike beroep…
Nuusbrief – 18 Maart 2018
SR SUSAN PRETORIUS OORLEDE Met leedwese word die afsterwe bekend gemaak van sr Susanna Jacoba Pretorius van Sewe Damme Versorging (vroeër van Hillandale) in die ouderdom van 92 jaar. Sy is Maandag 12 Maart oorlede nadat sy die laaste jaar of wat in die Versorgingseenheid opgeneem is. Sy was die vierde oudste lidmaat in die…
Nuusbrief – 3 Maart 2019
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Volgende Sondag vier ons DV die Sakrament van die Heilige Nagmaal. Soos gebruiklik sal daar ook weer ’n Gemeente-ete om 11:30 in die kerksaal deur die Susters bedien word. ’ n Heerlike hoendergereg sal voorgesit word en elke gesin word vriendelik gevra om ’n bak slaai van u eie keuse saam te…
Nuusbrief – 23 September 2018
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE DOOP Die Sakrament van die Heilige Doop word vanoggend tydens die erediens bedien aan LJ Fouché, Verbondseuntjie van br Louis en sr Louise Fouché van Forest Hill 4, Agstestraat. Hulle is nog maar ’n paar maande in ons Gemeente nadat br Louis vir 18 maande rugby in Japan gespeel het. …
