Erediens – Sondag 7 Maart 2021
Die erediens is deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei.
Teksvers;
Nehemia 2: 18
"Ek het hulle toe vertel hoe my God sy goeie hand oor my gehou het en wat die koning vir my gesê het. Hulle het gesê: "Kom ons bou!" en hulle het die goeie werk aangepak."
