Erediens van eerskomende Sondag(8 Augustus 2021)
In die lig van die langnaweek, word DV net een erediens om 09:30 gehou.
Daar sal ook geen Katkisasie wees nie.
U moet asseblief vir ouderling Pieter du Plessis per Whattsapp of SMS (082 570 1804) laat weet as u die diens wil bywoon.
