Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei.
LITURGIE VANOGGEND
Afkondigings
Sang voordie erediens begin:
Liedboek 169: 1, 2 & 3
Die HERE groet ons met Sy seën !
Lofsang
Psalm 48: 4 & 5
Ons Bely ons geloof
Twaalf Artikels
Die wet
Hebreërs 10: 19 tot 25 en
Romeine 13: 8 tot 14
Sang
Skrifberyming 9-3: 1 & 2
Gebed
Sang
Psalm 89: 6
Skriflesing
Matteus 23: 37 tot 24: 14
Teksvers:
Matteus 24: 13
“Maar wie tot die einde volhard, sal gered word”
Gebed
Slotsang;
Skrifberyming 18-7: 1 & 12
Die HERE stuur ons weg met Sy seën !
EREDIENSTE:
Volgens die regulasies is ons nou weer beperk tot 50 mense per samekoms.
Ons hou dus elke Sondag weer twee eredienste om 09:00 en 10:30.
Katkisasie vind plaas na die eerste diens.
U moet asb nog steeds vir br Pieter du Plessis per Whattsapp of SMS (082 570 1804) laat weet watter diens u wil bywoon
Die erediens sal ook per klank(WA) gestuur word.
KOLLEKTES
Daar sal vanoggend weer twee kollektes by die deure opgeneem word.
Die kollekte vir Trans-Oranje Instituut word in die sakkie met die houthandvatsel geplaas en dié vir die Diakonale Kas van Barmhartigheid in die sakkie met die houtraamwerk.
LIDMATE WAT HIERDIE WEEK VERJAAR
Die volgende lidmate vejaar gedurende hierdie week.
Baie hartlik geluk!
SENIOR LIDMATE:
Vandag:
Br Renier Strydom – 051 446 2830
8 September:
Br Josh Nell – 076 745 2131
BELYDENDE LIDMATE:
6 September:
Liandri Fourie – 082 442 7150
8 September:
Johan Muller – 072 022 1963
9 September:
Sr Martinette Cronje – 082 771 2270
10 September:
Sr Izette du Plessis – 051 436 8327
Murcia Patterson – 083 500 7136
11 September:
Br Dewald Potgieter – 083 875 3750
DOOPLIDMATE
8 September:
Emile Aucamp – 073 496 5945
11 September:
Danique Maddocks – 064 407 3100
