Wie ons is
Voorgestelde teks: Ons webwerfadres is: https://gkbfnnoord.co.za/.
Opmerkings
Voorgestelde teks: Wanneer besoekers kommentaar op die webwerf lewer, versamel ons die data wat in die kommentaarvorm getoon word, asook die besoeker se IP-adres en blaaier se gebruikersagentstring om strooiposopsporing te help.
‘n Geanonimiseerde string wat van jou e-posadres geskep is (ook ‘n hash genoem) kan aan die Gravatar-diens verskaf word om te sien of jy dit gebruik. Die Gravatar-diens se privaatheidsbeleid is hier beskikbaar: https://automattic.com/privacy/. Na goedkeuring van jou kommentaar, is jou profielfoto vir die publiek sigbaar in die konteks van jou kommentaar.
Media
Voorgestelde teks: As jy beelde na die webwerf oplaai, moet jy vermy om beelde met ingebedde liggingsdata (EXIF GPS) op te laai. Besoekers aan die webwerf kan enige liggingsdata van beelde op die webwerf aflaai en onttrek.
Koekies
Voorgestelde teks: As jy ‘n opmerking op ons webwerf los, kan jy inteken om jou naam, e-posadres en webwerf in koekies te stoor. Hierdie is vir jou gerief sodat jy nie jou besonderhede weer hoef in te vul wanneer jy nog ‘n opmerking los nie. Hierdie koekies sal vir een jaar hou.
As jy ons aanmeldbladsy besoek, sal ons ‘n tydelike koekie stel om te bepaal of jou blaaier koekies aanvaar. Hierdie koekie bevat geen persoonlike data nie en word weggegooi wanneer jy jou blaaier toemaak.
Wanneer jy aanmeld, sal ons ook verskeie koekies opstel om jou aanmeldinligting en jou skermvertoningkeuses te stoor. Aanmeldkoekies hou vir twee dae, en skermopsiekoekies hou vir ‘n jaar. As jy “Onthou my” kies, sal jou aanmelding vir twee weke bly bestaan. As jy uit jou rekening afmeld, sal die aanmeldkoekies verwyder word.
As jy ‘n artikel wysig of publiseer, sal ‘n bykomende koekie in jou blaaier gestoor word. Hierdie koekie bevat geen persoonlike data nie en dui bloot die plasing-ID van die artikel wat jy sopas geredigeer het, aan. Dit verval na 1 dag.
Ingeslote inhoud van ander webwerwe
Voorgestelde teks: Artikels op hierdie webwerf kan ingeslote inhoud insluit (bv. video’s, beelde, artikels, ens.). Ingeslote inhoud van ander webwerwe tree op presies dieselfde asof die besoeker die ander webwerf besoek het.
Hierdie webwerwe kan data oor jou insamel, koekies gebruik, addisionele derdeparty-opsporing insluit en jou interaksie met daardie ingeslote inhoud monitor, insluitend die opsporing van jou interaksie met die ingeslote inhoud as jy ‘n rekening het en by daardie webwerf aangemeld is.
Met wie ons jou data deel
Voorgestelde teks: As jy ‘n wagwoordherstel versoek, sal jou IP-adres in die herstel-e-pos ingesluit word.
Hoe lank ons jou data behou
Voorgestelde teks: As jy ‘n opmerking los, word die opmerking en sy metadata onbepaald behou. Dit is sodat ons enige opvolgopmerkings outomaties kan herken en goedkeur in plaas daarvan om dit in ‘n modereringswaglys te hou.
Vir gebruikers wat op ons webwerf registreer (indien enige), stoor ons ook die persoonlike inligting wat hulle verskaf in hul gebruikersprofiel. Alle gebruikers kan hul persoonlike inligting te eniger tyd sien, wysig of verwyder (behalwe dat hulle nie hul gebruikersnaam kan verander nie). Webwerf-administrateurs kan ook daardie inligting sien en wysig.
Watter regte jy oor jou data het
Voorgestelde teks: As jy ‘n rekening op hierdie webwerf het, of kommentaar gelaat het, kan jy versoek om ‘n uitgevoerde lêer te ontvang van die persoonlike data wat ons oor jou hou, insluitend enige data wat jy aan ons verskaf het. Jy kan ook versoek dat ons enige persoonlike data wat ons oor jou hou, uitvee. Dit sluit nie enige data in wat ons verplig is om te hou vir administratiewe, wetlike of sekuriteitsdoeleindes nie.
Waarheen jou data gestuur word
Voorgestelde teks: Besoekers se kommentaar kan deur ‘n outomatiese strooiposopsporingsdiens nagegaan word.
