Similar Posts
Ons Nuusbrief 1 November 2026
https://www.gkbfnnoord.co.za/wp-content/uploads/2026/10/Ons-Nuusbrief-01-November-2026.pdf
Ons Nuusbrief 23 Augustus 2026
https://www.gkbfnnoord.co.za/wp-content/uploads/2026/08/Ons-Nuusbrief-23-Augustus-2026-1-1.pdf
Nuusbrief – 22 Desember 2019
LITURGIE VAN VANOGGEND SE EREDIENS – WORD DEUR DR FRANS DE BRUYN GELEI. Skriflesing: Matteus 1:18-25 Teksverse: Matteus 1:21 “Sy sal ‘n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.” Sang voor die erediens begin.: Liedboek 354:1,3 Sang tydens die…
Nuusbrief – 9 September 2018
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Vandag word die Voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Sakrament van die H Nagmaal gehou. Na die Nagmaalsdiens volgende Sondag, 16 September, word die gebruiklike en baie aangename Gemeente-ete in die kerksaal bedien. Die koste beloop R40 per volwassene en Hoërskool-jongmens en R20 vir Laerskool-kinders. Kleuters eet gratis. Teken…
Nuusbrief – 25 Augustus 2019
LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: I Konings 20:35-40 40Maar ek was met ander dinge besig en toe ek kyk, is hy nie meer daar nie!” Die koning van Israel sê toe vir hom: “Jy het jou eie vonnis gevel.” Teksverse: I Konings 20:40 Voorafsang: Skrifberyming 12-3:1,2; 12-5 Sang: Psalm 145:1,2,5,12 Skrifberyming 5-4:1,2 Psalm 18:14 Skrifberyming 15-7:4,6 TEEBEDIENING…
