Similar Posts
Nuusbrief – 19 Augustus 2018
MEESTERPOTKOMPETISIE Kom skryf in vir die Meesterpotkompetisie!! Dit gaan DV vanjaar op Saterdag 1 September by die kerksaal gehou word. Die spanne wat dit vir die trofee gaan uitspook, begin reeds teen 12:00 met hul voorbereidings en kookvernuf. Om 18:00 kan lidmate aan die voortreflike voedsel kom smul! Spanne wat vir die kompetisie wil inskryf…
INLIGTING IN VERBAND MET DIE PREEK VAN DIE OGGENDDIENS VAN 21 APRIL 2019
Tydens die opname van die preek was daar ‘n onderbreking gewees buite ons beheer ! ! U sal sien dat twee gedeeltes van die erediens beskikbaar is. Om daarna te luister, moet u eers die eerste deel luister, en daarna slegs op die volgende se pyltjie te selekteer sodat u die volgende deel van die…
11 Maart 2018
VERJAARSDAE Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week. Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 11 Mrt: Sr Jonel de Wet 072 993 5570 12 Mrt: Sr Rachel de Bruin 082 463 0380 Sr Naomie Jordaan 082 824 2542 13 Mrt: Sr René Boshoff 051 436 4517 Br Jan Eloff 083 310 5661 Sr Karin Pienaar…
Nuusbrief – 10 Februarie 2019
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE DOOP Die Sakrament van die Heilige Doop word vanoggend tydens die erediens bedien aan Wihan Loretz, Verbondseuntjie van br Wlhelm en sr Lize Loretz van High Ridge 4. Ons wens die ouers van harte geluk en bid dat die Here hulle die krag en genade sal gee om hom op…
Nuusbrief – 14 April 2019
HAMBURGERAAND Soos verlede jaar was gister-aand se Hamburgeraand weereens ’n baie groot sukses waarvoor ons die Gemeente-funksiekommissie onder leiding van oudl Louwrens de Beer van harte bedank! Nagenoeg 170 hamburgers is verkoop, maar wat die belangrikste is, is die aangename atmosfeer wat geheers het en die gemoedelike saamkuier. Dit was werklik iets besonders! Baie dankie…
