Similar Posts
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 31 Oktober 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons predikant, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sangvoor die erediens begin Liedboek 168: 1 tot 3 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 48: 4 & 5 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Eksodus 20 Sang Psalm 130: 2 & 4 Gebed Sang…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 6 tot 12 Desember 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Br Hannes Carstens – 064 498 2583 Br Andries J van Vuuren snr – 079 500 2216 Sr Ria Kruger – 082 855 5230 Br Bobby Patterson – 084 459 0124 7 Desember Sr Maureen Coetzee – 082 772 9082 9 Desember Br Jan…
Nuusbrief – 10 Maart 2019
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gerbruik, het die nodige toestemming en word van harte saam met die Gemeente daartoe uitgenooi. Ons bede is dat die Here vir ons as Gemeente…
Nuusbrief – 14 Oktober 2018
ONS GEMEENTE IS MôRE 57 JAAR OUD ! ! Op 15 Oktober 1961 het ons Gemeente as ’n volwaardige Gemeente van die Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Wes (vandag bekend as Vleuels) afgestig. Twee jaar later is twee wyke in Bayswater deur die Gereformeerde Kerk Bloemfontein aan ons toevertrou. Sedertdien het ons tot ’n groot Gemeente gegroei met…
Nuusbrief – 1 September 2019
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE DOOP Die Sakrament van die Heilige Doop word vanoggend bedien aan Anel van der Bijl, Verbonds-dogtertjie van oudl Tian en diak Petro van der Bijl van Arezzo 5. Ons wens hulle van harte geluk en ons bede is dat Anel mag opgroei in die vrese van die Here se naam…
