Alleenouerbediening

Dit is nie maklik om die rol van ‘n enkel ouer te speel nie
Jy wil so graag die beste vir jou kinders doen om te oorleef !
Kom sluit by ‘n groep aan wat weekliks vir 13 weke bymekaar kom.

Ervaar dat ander persone dieselfde beleef.

Vir twee ure kan jy in ‘n spontane en ondersteunende atmosfeer saam gesels oor die rol as
enkel-ouer !

Die groepbesprekings word in Afrikaans gedoen. Die DVD’s en handboek is in Engels saamgestel.

Let wel:

1. Dit is nie ‘n man- of vrou soek klub nie. Die fokus bly steeds om meer hoop & vertroue vir die toekoms te kry.
2. Geen berading word gedoen nie. Slegs fasilitering !

Kontak:  Francois Venter – fventer@gkbfnnoord.co.za

Single&Parenting se program word as hulpmiddel gebruik. Besoek gerus hul webtuiste vir meer inligting.

Similar Posts

  • Egskeiding bediening

    Egskeidingbediening vir volwassenes Kom sluit by ‘n groep aan en ervaar dat ander persone dieselfde beleef. Vir twee ure kan jy in ‘n warm en ondersteunende atmosfeer saam gesels om te herstel van ‘n moeilike tyd in jou lewe.Daar is beslis ‘n toekoms na ‘n egskeiding ! Indien jy reeds lank geskei is, sal daar…

  • Traumabediening

    Het jy hulp en bemoediging nodig om oor die dood van ‘n geliefde te kom ?Traumatiese egskeiding ? Ernstige Motorongeluk ? Werk verloor ? Kom sluit by ‘n klein groep aan wat weekliks vir bymekaar kom.Ervaar dat ander persone dieselfde verlies en hartseer beleef. Die groepbesprekings word in Afrikaans gedoen. Die DVD’s en handboek is…

  • Egskeidingbediening vir kinders

    Kinders ervaar ook geweldige trauma wanneer hul ouers skei. Hulle het ook ‘n behoefte om deur die helingsproses te gaan ! Sessies word aangebied terwyl die ouer die groepsessies bywoon. By die groepsessies word DVD’s met verskillende temas vertoon. Bespreking word oor verskillende onderwerpe gevoer. Hulpmiddels soos ‘n aktiwiteitsboek, speletjies,musiek, stories en video’s word in…

  • Wil julle skei

    STOP !  STOP ! STOP ! Besef julle die hartseer en trauma wat hierdie besluit kan veroorsaak ? Wat is die gevolge van die besluit ?Op julle kinders, familie en vriende ?Op julle finansies & gesondheid ?Op julle geloofslewe ?Vergewe julle mekaar ?In wie se sorg gaan die kinders geplaas word ?Hoe gaan julle gesindheid teenoor mekaar wees…