Nuusbrief – Sondag 30 Junie 2019
VANOGGEND SE EREDIENS WORD WAARGENEEM DEUR DR FRANS DE BRUYN Skriflesing: Numeri 12 Teksvers: Numeri 12:1 Mirjam en Aäron het vir Moses aangespreek oor die Kussitiese vrou wat hy gevat het, want hy het met ‘n Kussitiese vrou getrou Sang voor die erediens begin: Liedboek 184:1,4 Sang tydens die erediens: Psalm 98:1,2 Psalm 130:1,2,3 Psalm…
